Marica & Billy

Wedding date: 
Sunday, 9 May, 2010 (All day)

Billy & Marica

Wat 'n groot lekkerte om te kyk en weer te kyk. Dit maak mens sommer opgewonde en ons kan nie wag vir die res nie. Marrileen

oeh la la

Gmph, hoekom is ons nie ook na jul "tweede" troudag genooi nie??? Wats jul geheim vir nog so verlief lyk? Marica jy was 'n pragtige ( lees: beeldskone) bruid en ek so bly die fotos wys dit so duidelik. Die naby skote is baie beatiful.
gmph en oeh la la groetnis,
t. Riana & (o.Piet)

Puik!!!

En dit is mos die sussa glimlag wat ek ken! Aitsa, 5 maande later en julle lyk nog net so gelukkig...(en net so maer vir daardie trourok...) Ek is so dankbaar vir hierdie stunning kikkies!

Stralend!

Ag julle lyk so gelukkig en verlief! Lyk asof julle die dag sommer baie geniet het, dis pragtige fotos, ek sien uit om die ander te sien!
Marli

Marica en Billy

Dit is absoluut fantasties!!! Ons kan nie ophou kyk nie. Ek raai sommer enige bruidspaar aan om weer te gaan fotos neem, ons het soveel pret gehad. Estelle, jy het ongelooflike talent met fotos en ons het dit soveel geniet en baie op ons gemak gevoel. Jy dra definitief by dat ons dag gemaak is.

Eish, my sista! En my ou skoonboetie,

Hoe pragtig en rustig en gelukkig lyk julle nie. Ek is so bly julle het vir Estelle gevra om die fotos te neem, ek kyk na die fotos en ek raak sommer week. Hieta, jy lyk absoluut asemrowend.

Billy, you don't look too bad yourself...

We love you both so much and wish we could have been there to share the day with you!

Love
Peadar en Aninda

Invite a friend

Recommend EVL Photo to: