Baie geluk! Ons wens vir julle is 'n Karoo pad gesaai met LIEFDE, VOORSPOED en GELUK! Ons seën jul huwelik met dit!!! Die Swanepoel's van Somerset Wes!
Baie geluk julle twee! Julle het almal beautiful gelyk!! Alana xxx
Amazing mooi fotos. Julle het altwee so mooi en gelukkig gelyk. Nadia
Wat 'n pragtige paartjie. Baie geluk. Annie & Alwyn
Wat n pragtige paartjie!!Estelle jy het uitsonderlike foto's geneem!Jy mag maar! Pieter en Erica
Hulle was regtig beautiful!
DIE DAG!!!

Baie geluk julle twee! Julle
Baie geluk julle twee! Julle het almal beautiful gelyk!! Alana xxx
Amazing mooi fotos. Julle het
Amazing mooi fotos. Julle het altwee so mooi en gelukkig gelyk. Nadia
Wat 'n pragtige paartjie.
Wat 'n pragtige paartjie. Baie geluk. Annie & Alwyn
Marguerite en Dinanus

Dankie
Hulle was regtig beautiful!