die fotos is stunning en ons kan nie wag om die res te sien nie. Wynand was al so moeg vir my want ons moes elke keer in die hotel reception, op honeymoon, eers by die rekenaar stop en ons fotos kyk.
Baie dankie dat jy ons spesiale dag so mooi en professioneel vasgele het. Dit was baie nice om saam so 'n rustige persoon te werk.
Baie dankie
Hi Estelle,

Dankie Margaux
Julle was 'n treat!
Hi Estel ek love ook die
Hi Estel
ek love ook die fotos! Dis rerig mooi! jy het n besonderse gawe en talent! Jy het n rustige uitwerking op Margaux gehad... en sy blom!
Groete
Amanda
Thanks Amanda
Julle was 'n great "support team"!
Margaux & Wynand
Julle lyk stunning op die foto's.Baie dankie Estelle want sonder jou sou ons nie sulke ongelooflike mooi herrineringe kon gehad het nie.
Mams(Magriet)
Dankie Magriet
Hulle was sulke lekker mense om mee te werk.(en dan nog beautiful ook!)