Marcel & Nico

Wedding date: 
Saturday, 26 February, 2011 - 16:00
Wedding venue: 
Isiphiwo

NickyNoodle

Awesome dag, awesome troue en 'n awesome venue!

Dankie vir die lekker kuier en die roomyse!!!

Julle is masjiene!!!

Lou

Aan Nico Wagenaar en Marcel Erlank (Volgens Wouter)

Excelent fotos!!! Excelent troue!!! Ons wens julle alles van die beste toe vir die toekoms. Mag voorspoed julle verveel! Baie dankie dat ons hierdie spog dag saam met julle kon deel.

Kalla en Zella Sanders

Stunning!

Awesome dag! Awesome fotos!

Julle is stunning!

DnA

Invite a friend

Recommend EVL Photo to: