By hul trou-onthaal het ek eers Sarel en Soraja se romantiese "history" gehoor en dit was so mooi. Duidelik het hierdie twee mense hul prioriteite in plek en ek glo hulle sal baie mense se lewens positief aanraak. Soraja, jy was 'n pragtige bruid, en Sarel het beslis nie afgesteek nie! (En jul troukoek was so cute ek het hom amper ontvoer...) Baie seënwense vir 'n mooi toekoms.
Hier's meer fotos.
PS: laat gerus 'n comment hier onder, dan weet ek jy was hier?
Die foto's is pragtig Estelle
Die foto's is pragtig Estelle en Nico! Kan nie wag om die res te sien nie!