Marion & Minette

Hierdie dag was met soveel sorg beplan dat daar geen kans was vir iets om skeef te loop nie. Tot die weer het saamgespeel ; ten minste tot almal in die onthaalsaal was : )
Marion en Minette se privaat ontmoeting in die kapel was nogal emosioneel, ek moes self 'n paar keer my oë knip teen die trane. Daarna kon ons lekker rondbeweeg tussen die mooi plekke op die venue vir hul fotos. Ander elemente wat die dag besonder gemaak het was Eddie Davey se musiek, die dominee se boodskap, die gaste se vriendelikheid en natuurlik: die liefde! Dankie Marion en Minette vir julle vertroue en lekker saamwerk. Mag julle geseënd wees.
NOG FOTOS
NS: Los asb 'n comment vir die couple?

Stunning - net soos wat mens

Stunning - net soos wat mens van Estelle sal verwag!

wow julle dis stunning!!

wow julle dis stunning!!

Invite a friend

Recommend EVL Photo to: