Oh what wondrous beginnings...
Sooooo beautiful!! What a miracle! 'Stel, baie dankie - dis ONGELOOFLIK hoe jy die moment kan capture!
Dit is SO pragtig. 'n Regte klein engeltjie.
Hi Fran ! Sy is perfek en sooo mooi ! Baie baie geluk, geniet haar. Hoop om haar gou te ontmoet !! Baie liefde en soentjies vir die kleinding ! Cora
Congratulations with the birth of your baby daughter. May she be the light of your lives. She is absolutely beautiful. Keep the photos coming.
Hallo Francoisnette!
BAIE GELUK met jou pragtige dogter!!
Mag die Here haar seën en sy vir julle haar lewe lank 'n seën wees!
Baie geluk ook aan ouma Francis en oupa Francois!
Ek moet ook byvoeg aan Estelle: Jy neem soos altyd ongelooflike fotos!
Liefdegroete van die Barnards in Switserland
vir jul mooi comments! Jammer, die website wys nie die name behalwe as dit deel vd boodskap is nie.
Baie dankie vir ongelooflike mooi fotos!dis priceless.dis baie spesiaal vir my en Scott. Dankie ook vir die mooi comments.Sy is 'n blessing. Fran
Little Ava
Sooooo beautiful!! What a miracle! 'Stel, baie dankie - dis ONGELOOFLIK hoe jy die
moment kan capture!
Dit is SO pragtig. 'n Regte
Dit is SO pragtig. 'n Regte klein engeltjie.
Hi Fran ! Sy is perfek en
Hi Fran !
Sy is perfek en sooo mooi ! Baie baie geluk, geniet haar. Hoop om haar gou te ontmoet !!
Baie liefde en soentjies vir die kleinding !
Cora
Baby Ava
Congratulations with the birth of your baby daughter. May she be the light of your lives. She is absolutely beautiful. Keep the photos coming.
Baie Geluk!!!
Hallo Francoisnette!
BAIE GELUK met jou pragtige dogter!!
Mag die Here haar seën en sy vir julle haar lewe lank 'n seën wees!
Baie geluk ook aan ouma Francis en oupa Francois!
Ek moet ook byvoeg aan Estelle: Jy neem soos altyd ongelooflike fotos!
Liefdegroete van die Barnards in Switserland
Dankie
vir jul mooi comments! Jammer, die website wys nie die name behalwe as dit deel vd boodskap is nie.
baie dankie
Baie dankie vir ongelooflike mooi fotos!dis priceless.dis baie spesiaal vir my en Scott.
Dankie ook vir die mooi comments.Sy is 'n blessing.
Fran