Bronwin & Carina

Dis spesiaal om troufotos te neem van iemand wat mens al jare ken, en in hierdie geval was dit ekstra spesiaal omdat ons intussen vriende geword het. Die de Waal's het oor die jare diep in my hart gekruip, en daarom was dit so lekker om te sien hoe lief Bronnies ook vir hierdie meisiekind is. Hierdie dag was beslis tot in die fynste detail beplan en daarom was alles so onverbeterlik stylvol. Julle twee is pragtig voor die kamera, dankie dat julle so vol pret was! En baie seën op julle toekoms saam.
PS: Klik HIER vir meer fotos, en laat asseblief 'n "comment"?

Die foto's is regtig

Die foto's is regtig stunning!! Baie dankie vir alles Estelle, dit was 'n amazing dag gewees en ons kan nie wag om die res van die foto's te sien nie! Love dit!! X

Invite a friend

Recommend EVL Photo to: